Menu
 
Main Menu
Home
Skryf In!
Wat is Afskopkamp?
Wat, Waar & Wanneer?
Enige vrae?
 
Personeel
 
StudenteKerk
Afskopkamp Kiekies
 
 
Populêr
Afskopkamp Kiekies
tn_ask 2005 492.jpg
Time now
16. May 2008, 10:42
Count to
6. January 2008, 13:00
Time left
0 days
0 hours
0 minutes
 
 

Location: Home
 
Wat is Afskopkamp?
 Die kamp word deur studente vir nuwe studente in die Johannesburg omgewing gereël. Dit is nie 'n Ontgroeningskamp nie, maar 'n kamp waar jy meer oor kampus lewe kan uitvind, en mense kan ontmoet wat saam met jou daar gaan wees. Die kamp bied jou 'n stewige Christelike grondslag waarmee jy jou studentelewe kan begin.

Vyf Flippin' goeie redes om te gaan:

  1. Jy gaan leer sonder om te swot.
  2. Jouself geniet sonder om te probeer.
  3. Soveel mense leer ken jy sal nêrens op kampus kan gaan sonder om iemand te ken nie.
  4. Jy vind meer uit oor die koshuise en wat op kampus aangaan.
  5. Jy kry buddies wat deur die scary eerste dae van kampuslewe by jou sal staan.

Op die kamp is daar ongeveer 250 eerstejaars, en 90 seniors wat as personeellede en kookspan optree Die kamp is dus die beste plek om mense te ontmoet wat saam met jou gaan swot en bly.

Enige iemand is welkom op die kamp. Die personeel bestaan uit 'n diverse klomp mense, so iewers sal jy iemand kry wat dieselfde as jy dink. Dit is 'n absolute, wonderlike, onvergeetlike, so die coolste kamp wat jy ooit in jou lewe sal bywoon.