Home arrow Personeel
Time now
8. September 2010, 12:14
Count to
3. January 2010, 16:00
Time left
0 days
0 hours
0 minutes
Main Menu
Home
Skryf In!
Wat is Afskopkamp?
Wat, Waar & Wanneer?
Enige vrae?
 
Personeel
 
StudenteKerk
Afskopkamp Kiekies
Personeel

Vir die personeel van die Afskopkamp

Hier's al die inligting oor die kamp. Jy kan dit ook hier aflaai.

Begin: 3 Januarie om 10:00 by die StudenteKerk.

 

Die kamp is nie net vir huidige UJ studente nie maar vir die personeel van die afskopkamp. Almal moet by die kerk bymekaar kom

Behalwe vir die Venture reel ons nie vervoer vanaf die kerk na Achterberg toe nie, so kom asb met jou eie kar, of hoor by 'n buddy met 'n kar of jy 'n lift kan kry.

Hier is die kaart na Achterberg 

Eindig: 7 Januarie om  13:00 by Achterberg

Kostes: R 400

Bank Besonderhede:
NG Kerk Afskopkamp
9107091884

ABSA Aucklandpark
Spaar Rekening

Tjeks aan "NG Kerk Afskopkamp" 

Benodighede:

  • Klere
  • Onderklere
  • Swemklere
  • Netjiese klere
  • Handdoek
  • Badgoed
  • Bedgoed (Kussing, Slaapsak/Duvet en laken)
  • Eetgerei
  • Bybel
  • Pen en Notaboekie
  • Sakgeld vir sweeties (vir die ARK :))


Nog vra?

Kontak enige van die volgende persone as jy nog vrae het!

Naam
PortefeuljeTelefoon No
Stephan (Vrugtebakkie)
Voorsitter076 168 0303
Ds Ben Klut Studenteleraar

082 819 9958

Ds Elise Klut
Dominee
082 458 2014
Antoinette Schmidt
Admin084 521 0263
Esme Dempsey
Admin083 642 6200
Esmarie Alberts
Admin083 410 2951
Danelle Bekker
Finansies
084 551 1247
Email
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it


 Die HOK
Die StudenteKerk kerkkantoor
Telefoon No:011 726 3616
Faks No:
086 617 1858
Email:
This e-mail address is being protected from spam bots, you need JavaScript enabled to view it

 

 
Next >
© 2008 - Afskopkamp
Designed and Maintained by NeoQuartex